Ons bestudeer ABBA se WOORD VAN DIE BEGIN TOT DIE EINDE. Dit is ons outoriteit. Ons deel Studies, Skrifporsies en Dagstukkies op ‘n gereelde basis.
Ons bied ook BASIESE SKRIFGEBASEERDE HEBREEUSE KLASSE aanlyn aan. Kontak ons gerus vir detail hieroor, via ons eposadres: tehillahstudiesentrum@gmail.com
Ons doen ook Powerpoint lesse vir alle skool vakke , op versoek teen ‘n fooi.