FEES VAN TROMPETTE/ YOM TERUAH

Ons vier die Fees van TROMPETTE tydens die naweek van 15-17 SEPTEMBER.2023 TE KLIPKRAAL GASTEPLAAS, HEIDELBERG DISTRIK, GAUTENG. Kontak ons by tehillahstudiesentrum@gmail.com as u belangstel om saam met ons te kom FEESVIER!

Our Vision and Mission:

LOGO

Where Messiah Y’Shua is our KING.

WAAR MESSIAS Y’SHUA ONS KONING IS!

We stand for HOPE, HEALING AND RESTORATION

Our dream is to equip the BRIDE of Y’Shua h’Maschiach/ Jesus Christ!

***************************************

Ons staan vir HOOP, HELING, HERSTEL.

Ons droom is om die Bruid van Y’Shua ons Messias toe te rus.