Brochure
PESAG WEGBREEK NAWEEK
Ons by OLYFTAK BEDIENINGE nooi jou hartlik uit om saam met ons
ABBA VADER SE FEESTE TE KOM VIER!
FEAST OF UNLEAVENED BREAD 2024
FEES VAN TROMPETTE/ YOM TERUAH
Ons vier die Fees van TROMPETTE tydens die naweek van 15-17 SEPTEMBER.2023 TE KLIPKRAAL GASTEPLAAS, HEIDELBERG DISTRIK, GAUTENG. Kontak ons by tehillahstudiesentrum@gmail.com as u belangstel om saam met ons te kom FEESVIER!
Datums van die res van 2023 se feeste. (ABBA se FEESTE/ AFSPRAKE MET ONS)
16-17 September – Fees van Trompette/ Yom Teruah
25 September – Groot Versoendag/Yom Kippur
30 September – 6 Oktober Loofhutte fees.
7 Oktober – 8 ste dag: Jubelfeesdag /Simchat Torah
OPSIONEEL: Channukah 7- 14 DESEMBER.
Met erkenning: IMAGE PINTEREST)
https://olyftak.cw.center/vader-se-feeste/
Lees gerus hoe ABBA VADER se FEESTE Levitikus 23 en Deutr. 16, (dit is beslis nié Joodse feeste nie) deur ons Messias Y’Shua PROFETIES vervul word!
Our Vision and Mission:
Where Messiah Y’Shua is our KING.
WAAR MESSIAS Y’SHUA ONS KONING IS!
We stand for HOPE, HEALING AND RESTORATION
Our dream is to equip the BRIDE of Y’Shua h’Maschiach/ Jesus Christ!
***************************************
Ons staan vir HOOP, HELING, HERSTEL.
Ons droom is om die Bruid van Y’Shua ons Messias toe te rus.